top of page

Stuur ons gerus n boodskap.
Ons sal terugkom na U toe tussen
Maandae - Vrydae 07:30 - 13:30.

  • Facebook

Dankie!

Rietvlei Akademie Lyttelton Akademie(13).png

Kantoor:
Menestyä Cossadianos

067 412 5036 
admin@rietvleiakademie.co.za

Navrae:

Skoolklere-verskaffer:
 

Skooldrag is beskikbaar by Totiusdal Handelshuis
(012) 332-1380  |  071 475 6573 (Nadia)

info@handelshuis.co.za

Codonialaan 773, Waverley, Pretoria

 

‘n Klerebank is by die skool beskikbaar.

Naskool:
 

Die naskool volg die dissiplinestelsel van die skool, wat beteken dat daar ook ‘n “Geen selfoon beleid” gevolg word. Geen etes word voorsien nie .Kinders moet gesonde kos, wat nie bederfbaar is nie, vir die naskool saambring. Leerders mag Vrydae lekkers inpak.

Snoepie:
 

Die snoepie is elke Vrydag oop en leerders mag dan ‘n lekkertjie in hul kosblik pak.

5.png
8.png
bottom of page