top of page
RVA Lyttelton Images(3).png

Rietvlei Akademie Rietvalleirand volg die riglyne in die KABV-beleid soos uiteengesit deur die Departement van Onderwys.

Studievermoë is belangrik sodat ons leerders hul potensiaal kan bereik. Om die rede word daar jaarliks ‘n studiemetode kursus by die skool aangebied.
 

Ons ondersteun ook leerders deur by die Departement van Onderwys aansoek te doen vir akkommodasies met vraestelle, indien nodig.
 

Rietvlei Akademie Lyttelton Akademie.png
362619993_841675884164477_1289907574696790759_n.jpg
305214618_597616541903747_2317902060025037863_n.jpg
360108208_841675924164473_770792778657056095_n.jpg
Rietvlei Akademie Lyttelton Akademie(1).png
312204553_646694976995903_4707365418035495217_n.jpg

By Rietvlei Akademie leef ons graag ons Christenskap uit. Dit is die grondslag van ons skool.
 

Ons vier Christelike feeste deur die loop van die jaar. bv. Paasfees en Hemelvaart.

RVA Lyttelton Images(6).png

Graad 1-3:
 

1.     Afrikaans Geletterdheid

2.    Engels Geletterdheid

3.    Gesyferdheid

4.    Lewensvaardighede:

       - Omgewingsleer

       - Liggaamsopvoeding

       - Musiek

       - Kuns

 

Graad 4-6:
 

1.    Afrikaans

2.    Engels

3.    Wiskunde

4.    Natuurwetenskappe en

      Tegnologie

5.    Sosiale wetenskappe

      - Geskiedenis

      - Geografie

6.    Lewensoriëntering

      - Dans

      - Drama

      - Musiek

      - Visuele kunste

 

Graad 7:

1.    Afrikaans

2.    Engels

3.    Wiskunde

4.    Natuurwetenskappe

5.    Sosiale wetenskappe

       - Geskiedenis

       - Geografie

6.    Lewensoriëntering

7.    Kuns en Kultuur

      - Dans

      - Drama

      - Musiek

      - Visuele kunste

8.    Ekonomiese -
      Bestuurswetenskappe

9.    Tegnologie

RVA Lyttelton Images(6).png

Graad 8 en 9:
 

1.     Afrikaans Huistaal

2.    English FAL

3.    Wiskunde

4.    Natuurwetenskappe

5.    Sosiale wetenskappe

       - Geskiedenis

       - Geografie

6.    Lewensoriëntering

7.    Kuns en Kultuur

8.    Ekonomiese -
      Bestuurswetenskappe

9.   Tegnologie

 

Graad 10-12:

Verpligte vakke :
- Afrikaans huistaal
- English FAL
- Lewens Oriëntering

Keuse vakke Vir graad 10-12 is:
- Wiskunde / Wiskunde geletterdheid
- Lewenswetenskap (Biologie)
- Geografie
- Besigheids studies
- Verbruikers studies
- IGO
- RTT
- Toerisme

 

bottom of page